Skip to product information

BabaGim

Regular price R 99.00
Sale price R 99.00 Regular price R 99.00
Tax included.

Author: Metz Press

ISBN: 9781920268152

Laat elke oomblik met baba werklik tel. BabaGim is 'n praktiese gids vir ouers en versorgers om daardie kosbare vroee leergeleenthede te ontgin deur brein- en liggaamsoefeninge. Die eerste twee lewensjare bied ruim geleentheid vir spel en beweging om die optimale ontwikkeling van baba se sintuie en spiere, gevoelens en denke, en taal- en sosiale vermoens te verseker.
READ MORE