Skip to product information

Ben Breek Weg (Paperback)

Regular price R 180.00
Sale price R 180.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Christien Neser

ISBN: 9780624095088

Wat as jou bekende wêreld skielik verander en dit voel asof niks ooit weer "normaal" sal wees nie? Die krieketmal stadskind Ben bevind hom uit die bloute op die plaas by sy grootouers. Hy weet nie wanneer hy weer sy ouers sal sien nie, en die Gr 7-jaar waarna hy en Alvin so uitgesien het, is skielik vervang met praatjies oor lammers en weiding. Maar gaandeweg begin Ben die groter prentjie sien. 'n Diepsinnige, dog ligte grootwordstorie.        

READ MORE