Skip to product information

Ben En Die Groot Toets

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Zuleka Smit

Imprint: LUCA

Binding / Format: Paperback

ISBN: 9780637000727

Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.

Zuleka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
READ MORE