Ben Gaan Skool Toe (Paperback)
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Zuleka Smit, Johann Strauss
ISBN: 9781776351213
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak …
Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
READ MORE