Bennie Boekwurm: Vertel Lekker Stories 2 (Paperback)
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Louise Smit
ISBN: 9780798175210
Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper ?Bennie Boekwurm vertel lekker stories? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.
READ MORE
