Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Paperback)
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Séan Verster, Louise Smit
ISBN: 9780798167697
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek. Met prettige voorlesing en saamsing-liedjies! Heerlik voorgelees deur Dulinda Pieters.
READ MORE
