Skip to product information

Bennie Griessel 9: Skorpio (Trade Paperback)

Regular price R 375.00
Sale price R 375.00 Regular price R 375.00
Tax included.

Author: Deon Meyer

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 496

ISBN: 9780798185677

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op 'n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof 'n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word 'n liggaam in die wrak gevind . . .
READ MORE