Skip to product information

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR HT (Paperback)

Regular price R 240.00
Sale price R 240.00 Regular price R 240.00
Tax included.

Author: Aletha de Klerk

ISBN: 9781776073757

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 7 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.

READ MORE