Skip to product information

Best Books vir Klaslees: Platsak maak 'n Plan (Paperback)

Regular price R 175.00
Sale price R 175.00 Regular price R 175.00
Tax included.

Author: Anneke Langner

ISBN: 9781776073085

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig omLeo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

READ MORE