Best Books Vir Klaslees: Skitterdinge En Koeloeloe
Regular price
R 145.00
Sale price
R 145.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Selwyn Milborrow
ISBN: 9781776073207
Zandi se familie verhuis vanaf Namibië na Suid-Afrika. Haar ergste nagmerrie word waar wanneer haar nuwe klasmaats haar spot oor haar Afrikaanse aksent en haar tradisionele haarstyl, maar steeds skitter haar koperarmband asof dit haar wil herinner dat sy nie skaam moet wees oor wie sy is nie. Wanneer sy pouses vir die boelies Herero-volksverhale vertel en meer oor haar kultuur se tradisies leer, besef sy haar ouma was reg: Stories het geheime kragte.
READ MORE
