Skip to product information

Beste Suid-Afrikaanse Braai-resepte: Meer as 200 Opwindende Resepte (Trade Paperback)

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Penguin Random House South Africa

ISBN: 9781868254118

Die meer as 100 000 eksemplare wat van hierdie boek verkoop is, is voldoende bewys dat dit 'n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer. Die resepte, met talle wenke en voorstelle, bied nie net heerlike nuwe maniere om hoender, vis en talle vleissnitte te braai nie, maar ook wenke vir bykosse wat die hoofmaal komplementeer en sprankel aan die geleentheid verleen.
READ MORE