FET Betower- Die Drama
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780799375398
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra. 'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.
READ MORE
