Skip to product information

Bitterbosbende 2: Die Been In Die Bos (Afrikaans, Paperback)

Regular price R 175.00
Sale price R 175.00 Regular price R 175.00
Tax included.

Author: Anzil Kulsen

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

Publisher: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624090441

View product on Goodreads Reviews and ratings from readers
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin 'n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van 'n trein wat kwaai rem aanslaan en dan 'n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . 'n been? En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en 'n hond ingesluit het, geword?
READ MORE