Blinktand van Bosveldparadys
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Attie Snyman
ISBN: 9781920217686
Blinktand van Bosveldparadys is 'n lekkerleesboek oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. In hierdie avontuurlike reis beleef die jong leser nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers - jonk en oud - sal laat skaterlag.
READ MORE
