Blits: Perlemoendiewe
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Nedine Blom
ISBN: 9780624081791
Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by 'n permeloenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei 'n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle vriendin Luna na skool waitress.
Zander en Hannes merk een middag 'n paneelwa sonder nommerplate op. Hannes se speurinstink skop in en hulle volg die kar tot by die see, waar verdagte mans uitklim met staalmesse en nette. Die volgende oomblik is hulle vasgebind agterin die paneelwa!
READ MORE
