Bloed Op Die Duine En Ander Verhale (Paperback)
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Doc Immelman
ISBN: 9781485309048
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom “Namibië se eie Hemingway”. Bloed op die duine en ander verhale is 'n keur uit sy kortverhale wat tussen 1955 en 1963 in Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn het. Die bundel sluit verder die novelle “Koms dans, Klaradyn” in, wat oorspronklik in 'n Seisoen vir Romanse (1966) verskyn het.
READ MORE
