Blomme Vir Berdine (Paperback)
Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Regular price
R 265.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780796323330
Die soen tussen Berdine en Dieter laat Berdine meer deurmekaar as ooit. Intussen kom die Bertha Human-skuiling op dreef en is daar oorgenoeg sake om Berdine en Melanie besig te hou. Melanie vind liefde maar tragedie tref die jong verhouding. Berdine gee al haar aandag aan haar vriendin se gesin, die kinders van die skuiling en haar praktyk. Toe Melanie haar in desperaatheid vra om na haar man en kind om te sien as sy tot sterwe kom, aanvaar sy dit as haar plig. Maar is dit die Here se wil?
READ MORE
