Skip to product information

Bobbob Die Robo-Meerkar En Die Brandbekbobotie

Regular price R 185.00
Sale price R 185.00 Regular price
Tax included.

Author: Marion Erskine

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Tafelberg Publishers Ltd

Page Count: 96

ISBN: 9780624096580

Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op n gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin n opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nog vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar 'n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as n kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in n vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oe gaan laat traan van die lag.
READ MORE