Boeliebief: Sewe Snaakse Stories
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Wat doen 'n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk 'n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
READ MORE
