Skip to content

Boomhuise En Beloftes (Paperback)

by Zinèt Oosthuizen
ISBN: 9781779870896
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist

Die hart fluister in sy eie taal Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie “Je t’aime”. Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort ...

x

x