Boude Biljoener
Original price
R 180.00
-
Original price
R 180.00
Original price
R 180.00
R 180.00
R 180.00
-
R 180.00
Current price
R 180.00
Ontmoet Joe Spud, die wêreld se rykste twaalfjarige.
Joe het alles wat sy hart kan begeer:
sy eie Formule Een-renmotor,
'n duisend pare sportskoene,
selfs 'n orangoetang vir 'n butler!
Ja, Joe het alles wat hy wil hê, maar daar's een ding wat hy regtig nodig het: 'n vriend ...