Braaibroodjies en Burgers (Afrikaans Edition) (Paperback)
Regular price
R 450.00
Sale price
R 450.00
Regular price
R 450.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jan Braai
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798181488
Wie sou kon raai dat Jan en sy boeke wêreldbekend sou word vir braai! Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender-, beesvleis-, vegetariese en veganistiese braaibroodjie- en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur – dis mos nou lekker!
READ MORE
