Briewe van W.E.G. en N.P. Van Wyk Louw 1941-1970 (Hardcover)
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Unit price
/
per
Tax included.
Author: J.C. Kannemeyer
ISBN: 9780987002228
'n Versameling briewe van die broers W.E.G. en N.P. van Wyk Louw. Die briefwisseling tussen Van Wyk en W.E.G. Louw vanaf 1941 tot met Van Wyk Louw se dood in 1970 strek oor 'n periode van bykans dertig jaar. Die korrespondensie tussen die twee broers, waarby ook enkele briewe van Truida Louw aansluit, beslaan 'n totaal van 226 briewe, poskaarte en telegramme en foto's ingesluit.
READ MORE
