Skip to product information

Bruidspare in suikerkuns: Twintig projekte

Regular price R 59.00
Sale price R 59.00 Regular price R 59.00
Tax included.

Author: Katrien van Zyl

Imprint: Metz Press

Publisher: Metz Press

ISBN: 9781928201342

Katrien van Zyl deel vars, oorspronklike idees vir maklike bruidspare om op troukoeke te gebruik. Kies uit verskeie kombinasies, gelaatstrekke, haarstyle en bykomstighede en skep iets wat soos die bruidspaar lyk vir wie die koek bedoel is. 20 projekte met hope variasies; Duidelike stap-vir-stap aanwysings; Maklik om te maak en by die spesifieke bruidspaar te laat pas.
READ MORE