Skip to product information

Buffeljagter

Regular price R 170.00
Sale price R 170.00 Regular price
Tax included.

Author: Doc Immelman

ISBN: 9781869190217

Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem?

In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul – maar dis meer as 'n dramatiese jagtog. Avontuur, romantiek en manlike drif, Namibie se ruimtes – dit is die kombinasie waarmee Doc Immelman se vreeslose skrywershand dekades al sy meer as 30 000 lesers gevange hou. Self ’n jagter, skryf Immelman uit eerstehandse ervaring. In sy romans bly die harde verlatenheid van die land noordwes van Suid-Afrika ’n werklikheid.

READ MORE