Skip to product information

Buys: 'n Grensroman (Trade Paperback)

Regular price R 435.00
Sale price R 435.00 Regular price R 435.00
Tax included.

Author: William Anker

ISBN: 9780795706936

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys – oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus ? deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is ’n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.

READ MORE