Skip to product information

Die Bybel: 1933 / 1953 Vertaling – Denim met rits (Paperback)

Regular price R 560.00
Sale price R 560.00 Regular price R 560.00
Tax included.

Author: Bible Society

ISBN: 9780798224444

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 1933/1953-vertaling
  • volledige Bybel
  • mediumgrootte
  • denimomslag
  • ritssluiter
  • bykomende materiaal
READ MORE