Skip to product information

Bybelblokraaie (Paperback)

Regular price R 150.00
Sale price R 150.00 Regular price R 150.00
Tax included.

Author: Heidri Mittendorf

Imprint: Lux Verbi

ISBN: 9780796323323

Heidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en - opsteller. Die Bybelblokraaie bevat 70 blokraaie wat opgelos word met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers.
READ MORE