Skip to product information

Bybelstories in Perspektief Deur Sakkie Spangenberg

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Wordsworth Books

ISBN: 9781928530220

Sakkie Spangenberg hervertel enkele bekende Bybelstories en probeer om op 'n nuwe manier iets te se van die aarde waarop ons leef en die heelal waarvan ons deel is. Hy doen dit deur telkens twee stories te vertel - eers 'n baie ou Bybelse storie en dan 'n nuwe wetenskaplike een. Tussendeur verwys hy ook graag na David Kramer se lied getiteld "Die ou aarde". Hy hoop dat die stories en die lied kinders met nuwe oe na die aarde en alles daarop sal laat kyk.
READ MORE