Skip to product information

Cara

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Helena Hugo

Imprint: Lux Verbi

Page Count: 256

ISBN: 9780796323675

Cara is na twee wereldoorloe eindelik op pad terug na haar geboorteland. Sy is destyds wettig deur die Du Toits aangeneem en sy en Clarabelle het saam grootgeword. Na haar weggaan het die twee gereeld gekorrespondeer, maar later het die oorlog tussenbeide gekom. Sy word goed ontvang en almal is begaan oor haar welstand, maar sy bly verward en eensaam. Vir haar voel dit soms of sy vir die res van haar lewe op reis sal wees. Het sy eindelik haar bestemming bereik? Tyd sal wel leer.
READ MORE