Skip to content

Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray

by Wordsworth Books
ISBN: 9780639601717
Product in Stock: Yes
Original price R 80.00 - Original price R 80.00
Original price R 80.00
R 80.00
R 80.00 - R 80.00
Current price R 80.00
Add to Wishlist

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-hê vir elke jong leser.

x

x