Skip to product information

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret: Partytjiepret

Regular price R 90.00
Sale price R 90.00 Regular price R 90.00
Tax included.

Author: Anzil Kulsen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780639608174

In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie ...
READ MORE