Skip to product information

Cowboy Koekemoer Omnibus 5-in-1

Regular price R 260.00
Sale price R 260.00 Regular price R 260.00
Tax included.

Author: Henry Ferreira

ISBN: 9781776352951

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie.

Titels wat ingesluit is in die omnibus:

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

READ MORE