Skip to product information

Daar's 'n Grak in My Sak

Regular price R 175.00
Sale price R 175.00 Regular price R 175.00
Tax included.

Author: Dr. Seuss

Imprint: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485312499

Dink jy ook soms daar's
'n graai in jou laai of 'n
flerefas in jou klerekas?
Kom saam met Dr. Seuss op 'n
onsinnige avontuur, van grakke
in sakke tot glipperjantjies
in snippermandjies!

Was daar al ooit 'n grak in jou sak? Of 'n benster in jou venster? Wat van 'n noeknak op jou boekrak? Met 'n kombinasie van skreeusnaakse stories, lawwe karakters en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees pret. Lees Dr. Seuss se gewilde There's a Wocket in My Pocket vir die eerste keer in Afrikaans!
READ MORE