Dagboek van 'n Dork 3: Stories van 'n Nie-Sotalentvolle Popster (Paperback)
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rachel Renée Russell, Kobus Geldenhuys
ISBN: 9780798180771
Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .
READ MORE
