Dagboek van 'n Dork 5: Stories van 'n nie-so-Slim Juf. Weetalles (Paperback)
Regular price
R 205.00
Sale price
R 205.00
Regular price
R 205.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rachel Renée Russell, Kobus Geldenhuys
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798182607
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.
Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?
Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!

READ MORE