Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18: Leëkoppie (Paperback)
Regular price
R 195.01
Sale price
R 195.01
Regular price
R 185.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Tot nou toe was hoerskool nie eintlik 'n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.
Maar toe Greg besef hy sal na 'n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy 'n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van 'n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?

READ MORE