Skip to product information

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 19: Kookpot (Paperback)

Regular price R 195.01
Sale price R 195.01 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Jeff Kinney

Imprint: Puffin Books (South Africa)

Page Count: 224

ISBN: 9780637008136

Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat 'n kombinasie van 'n spul familielede, 'n piepklein strandhuisie en versengende hitte 'n rampresep is. Van resepte gepraat - die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
READ MORE