Skip to product information

Dagboek van 'n Wimpy Kid: In die Hondehok (Paperback)

Regular price R 195.00
Sale price R 195.00 Regular price R 195.00
Tax included.

Author: Jeff Kinney

ISBN: 9781485900269

Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. 
 
Greg, 'n selferkende "binneshuise persoon", ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reëls. Maar Greg se ma se idee van 'n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en "gesinstyd".
 
Wie se idee gaan wen? Of sal 'n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?

READ MORE