Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak (Paperback)
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 180.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jeff Kinney
Imprint: Penguin Random House (Pty) Ltd
Publisher: Penguin Random House (Pty) Ltd
ISBN: 9781485900443
Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.
En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.
Sy lewe is ’n riller!
Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?

READ MORE