Skip to product information

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete (Paperback)

Regular price R 195.00
Sale price R 195.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Jeff Kinney

Imprint: Penguin Random House (Pty) Ltd

Publisher: Penguin Random House (Pty) Ltd

ISBN: 9781485900573

’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.

Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
READ MORE