Skip to product information

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans (Paperback)

Regular price R 195.00
Sale price R 195.00 Regular price R 180.00
Tax included.

Author: Jeff Kinney

Imprint: Penguin Random House (Pty) Ltd

Publisher: Penguin Random House (Pty) Ltd

ISBN: 9781485900450

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig. Maar die Heffl eys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, ’n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf. Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op ’n ramp uitloop?
READ MORE