Dames En Here
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780637005784
Hierdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. "Dames en Here" is die boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van 'n toespraak, die aanbied en lewering van 'n toespraak, die reels en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om 'n debat- of redenaarskompetisie te reel. 'n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake.
READ MORE
