Skip to product information

Dekoratiewe kuns: Uit kitskuns, slimkuns en blitskuns

Regular price R 149.01
Sale price R 149.01 Regular price R 149.01
Tax included.

Author: Monique Day-Wilde & Angie Franke

Imprint: Metz Press

ISBN: 9781928201892

Hierdie boek oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk en verduidelik maklike hand-werk-tegnieke wat enigeen kan gebruik om oorspronklike kunswerke te skep. Leer hoe om op 'n verskeidenheid oppervlakke met enigiets van die tradisionele akriel- en olieverf tot kraakvuller, sement en sand moderne blok-kuns te skep. Treffende foto's van al die voltooide projekte, vergesel van duidelike stap-vir-stap aanwysings en nabyskote, wys jou hoe en sal die sluimerende kunstenaar in jou laat ontwaak. Benewens die onweerstaanbare projekte, is daar inligting oor basiese tegnieke, kleur, tekstuur-mediums, kleefmiddels, oplosmiddels, afwerkings en verseelmiddels, asook 'n nuttige woordelys van tegnieke en apparaat. Die boek bevat die gewildste projekte uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns.
READ MORE