Diana se Dag (Paperback)
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780798183857
Toemaar, jou dag sal kom . . .
Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf sy die las vir ’n skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot ’n studiebeurs haar help om haar passie vir wynmaak te laat ontluik. Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.

READ MORE