Skip to product information

Die Aardigste Kinders Op Aarde 1 (Paperback)

Regular price R 295.00
Sale price R 295.00 Regular price R 295.00
Tax included.

Author: David Walliams

Imprint: Protea Boekhuis

Publisher: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485310341

Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!

Soos Ruda – ’n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup – ’n seun wie se kwyl hom op ’n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland! En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie – ’n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel!

Laat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.
READ MORE