Die Anglo-Boereoorlog in Kleur: Konvensionele Oorlog, 1899-1901 (Trade Paperback)
Regular price
R 430.00
Sale price
R 430.00
Regular price
R 430.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Tinus Le Roux
ISBN: 9781776191772
Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom.
Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog ’n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.
Lesers sal talle ikoniese foto’s in Die AngloBoereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.

READ MORE