Skip to product information

Die Army Het Jou Nommer

Regular price R 20.00
Sale price R 20.00 Regular price R 20.00
Tax included.

Author: Johan van der Mescht

ISBN: 9781928426400

Hierdie boek bevat 'n reeks persoonlike vertellings van 'n oud-soldaat in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die klem is eerder op humor en nostalgie as op die swaarkry, ontberings en opofferings van die gewone ou wat destyds moes aanmeld vir verpligte nasionale diensplig.

Elke oud-soldaat het sy eie storie, goed of sleg, gebaseer op hoe hy as indiwidu die lewe in die Weermag ervaar het. Hierdie boek sal dus aanklank vind by die diensplig generasie, maar ook by hulle wat meer wil weet oor soldaat-wees in 'n tydperk toe Suid-Afrika 'n gedugte en goed toegeruste Weermag gehad het.
READ MORE
Die Army Het Jou Nommer

Die Army Het Jou Nommer Johan van der Mescht

Regular price R 20.00
Sale price R 20.00 Regular price R 20.00