Skip to product information

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2 (Paperback)

Regular price R 270.00
Sale price R 270.00 Regular price R 270.00
Tax included.

Author: Elizabeth Wasserman, Chris Venter

ISBN: 9780624092445

'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swartenwit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), NewYork en Namibië, en oral wag daar speurwerk.

READ MORE