Skip to product information

Die Beroemde Vyf 1: Op 'N Skateiland (Paperback)

Regular price R 210.00
Sale price R 210.00 Regular price R 210.00
Tax included.

Author: Enid Blyton

Imprint: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485312727

“Daar is iets anders daar doer in die see,
daar ver by die rotse – iets donker en groot wat lyk
of dit elke nou en dan slingerend deur die branders
breek – en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”

Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindends wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei. Wie – en wat – wag daar op hulle?
READ MORE